Vlag van Melilla

Vlag van Melilla
Vlag van Melilla
Vlag van Melilla
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag Burgerlike en staatsvlag Normale of de jure weergawe van vlag, of voorkant
Verhouding 2:3
Goedgekeur 14 Maart 1995
Ontwerp ’n Eenvoudige blou vlag met die stadswapen in die middel.

Die vlag van Melilla, ’n Spaanse enklawe in Noord-Afrika, is op 14 Maart 1995 amptelik in gebruik geneem. Die vlag is ’n blou baan met die stadswapen in die middel van die vlag.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search